Indien jy Jacobsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jacobsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobs Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jacobsbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 66 lekke plekke om te bly
Allview Holiday Apartments het sonpanele en kan dus onafhanklike elektrisiteit voorsien gedurende beurtkrag. Dit ...
Zeezicht Villa is in Jacobsbaai tussen Vredenburg en Saldanha geleë. Hierdie pragtige juweel van 'n huis wat 100 m ...
De Loft is 'n oopplan-soldereenheid wat deel is van die eienaar se huis, maar tog privaatheid en 'n aparte ingang b...
Bokkomsnes is 'n pragtige selfsorg-grasdakvakansiehuis wat in die idilliese Weskusdorpie Jacobsbaai geleë is. Hierd...
Maragslapie is in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai geleë en bied gerieflike verblyf aan gesinne of paartjies w...
Ocean-View Apartments is in Jacobsbaai, Wes-Kaap en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op s...
C-Rock Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jacobsbaai en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit is ideaal vir g...
Voetjies Guest House is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in die kusdorpie Jacobsbaai bied. Die ...
Baviaantjie is 'n lieflike oopplan-woonstel in Jacobsbaai, Wes-Kaap. Die woonstel beloof om 'n heerlike oornag te w...
Thistle House is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Jacobsbaai aan die Kaap se Weskus. Dié perseel is loo...