Indien jy Jacobsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jacobsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobs Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jacobsbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 66 lekke plekke om te bly
West Coast Villa is 'n gesinsvriendelike strandhuis in die skilderagtige Weskusdorpie, Jacobsbaai. Dit spog met 'n ...
Living Water is 'n selfsorgwoonstel wat alles het wat jy nodig het vir 'n strandvakansie: 'n ligging teen die water...
Seagull's Nest is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige area in Jacobsbaai, naby die strand. Die woonstel...
De Kroon is 'n strandhuis in Jacobsbaai en bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat van die stadsgewoel wil wegbreek....
Klokkiebosch is in die rustige Jacobsbaai geleë, aan die oewers van Smalbaai 'n uur se ry van Kaapstad af. Die gast...
Ella se Plekkie is 'n knus vakansiewoonstel in Jacobsbaai, 150 km vanaf Kaapstad, en is perfek vir 'n klein gesin w...
Jacobsbaai Sunset is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel wat in die pragtige kusdorpie Jacobsbaai op die o...
Koekemakranka bied vakansie- of naweekverblyf vir 4 gaste in Jacobsbaai. Dié kothuis het 2 slaapkamers met 'n dub...
Roos Maryn bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai, sta...
Ohana Self Catering is in die bekoorlike Jacobsbaai in die Weskus geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en ...