Jeffreys Bay
Beskrywing
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een van die grootste skulpversamelings in die wereld word in die Charlotte Kritzinger-skulpmuseum ten toon gestel.
Loer gerus hieronder deur al die lekke opsies vir akkommodasie.