Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Johannesburg
4.1/5

Lees regte resensies van Johannesburg van 1399 geverifieerde gaste.

Indien jy Johannesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Johannesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg akkommodasie

1328 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 6 088
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 088
per nag, vir 2 mense

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluiten...

Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 6 088
per nag, vir 2 mense

The Den on 87th

Selfsorg in Sandton,  SandtonJohannesburg
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 7 mense

The Den on 87th

Selfsorg in Sandton, SandtonJohannesburg
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 7 mense

The Den on 87th bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Dainfern en is ideaal vir 'n gesinswegbreek....

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 7 mense

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

The Moon and Sixpence Boutique Lodge is by die Beyers Naude M5-verlenging op die Wieg van die Mensdom-grens. Die lo...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 765
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 765
per nag, vir 2 mense

Cloud Ink @Mapungubwe is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Marshalltown, Johannesburg. Hierdie woonstel is ideaal vir ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Selfsorg
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 765
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Easy Stay - The Vantage 604 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in die Vantag...

Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense

Wooden Creek Estate is op 'n kleinhoewe in Bredell AH, Kempton Park geleë en bied gerieflike eenhede. Gaste kan di...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 4 gerieflike...

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Wasgoeddiens
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Gold Reef Place Guest House

Gastehuis in Southdale, SouthdaleJohannesburg
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

As jy op soek is na 'n plek waar jy kan asem skep, ongelooflike rustigheid kan geniet en ware Suid-Afrikaanse gasvr...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

435 on Vale Boutique Aparthotel bied stylvolle verblyf in Randburg in Johannesburg. Daar is 4 goed ingerigte kamer...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Nicol Way-winkelsentrum, Bryan Park-winkelsent...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense

Johannesburg het sy werkspak verruil vir 'n blink goue baadjie. Dié stad is al lankal nie meer 'n plek om net vir besigheid te besoek nie, maar is 'n vakansiebestemming met 'n lewendige kultuur en hope avontuur. Soos 'n Hoëveldse weerligstorm dreun die stad met energie, en waar die stadskern eens 'n...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang