Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1399 resensies.
"People everywhere were very helpful, guards on Gautrain, Uber drivers, shop assistants."
"Kyk net uit vir watter areas in Johannesburg, want nie alle areas is veilig nie, doen jou navorsing."
"Ons woon in die bosveld so ons geniet nie Johannesburg se gewoel nie. Te besig en voel onveilig."
"Ek was op 'n sakebesoek en het dus nie aandag aan toeristevereistes gegee nie. Ek is 'n oud-inwoner van Johannesburg en weet dat dit baie bied aan enige toeris. Ek weet net nie hoe veilig dit is nie."
"Ons sal slegs hier oornag omdat stede nie ons tipe vakansiebestemming is nie."
"Strate is uiters vuil en onnet. Nie goeie indruk op eerste keer reisigers nie."
"Johannesburg het agteruitgegaan sedert 'n jaar gelede. Vuil, rommel langs paaie. Taxis nog steeds ongeskik en onverskillig, swak/geen polisiëring."