Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1399 resensies.
"Naby aan die gholfbaan en winkelsentrum, maar steeds 'n rustige omgewing."
"Gerieflik en veilig, met baie eetplekke in die nabyheid. Ek kan definitief Linden aanbeveel."
"Suid-Kensington is 'n goeie verblyfplek vir mense wat in Johannesburg se sentrale sakegebied moet kom. Jy ry in ligte verkeer, beide soggens en saans. Die swaar verkeer is in die teenoorgestelde rigting. Die woonbuurt word baie goed deur hoofweë bedien."
"Ons is gemaklik met die dorp. Springs is baie sentraal geleë tussen al die omliggende dorpies. "
"As mens die verkeer kan vermy, is dit lekker. Naby aan Sandton City Mall en Amerikaanse Konsulaat."
"Het nie die area verken nie, maar dit is definitief een van Brakpan se gegoede buurte."
"This is a classy, attractive, leafy suburb of Boksburg. We were visiting family at the time and not interested in tourist attractions at the time. One can access all the major motorways easily from this venue. Within comfortable distance of the O.R Thambo International Airport also."
"Dis baie sleg met die verbouings daar en vergroting van die mall, paaie is in 'n slegte toestand, maar verder lekker sentraal geleë."
"Mall of Africa is close, Monte Casino is there ... There is a farmer's market nearby on Fridays and Sundays. "