Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1399 resensies.
"Parkview is 'n rustige woonbuurt baie naby aan die Wits-kampus en dus baie geskik vir my doel, want dit is nie nodig om op die M1 te gaan om by by Wits uit te kom nie. Dit is ook sentraal genoeg vir toeriste."
"Excellent shopping malls around Randburg with friendly, helpful staff members from different shops in the Mall(s). Enjoyed my business venture at the Coca Cola Dome where I attended Forever's Global Rally #FGR16 which was an amazing experience. Also got to go to Monte Casino and spend the day there with friends. "
"Die Kloofendal Natuurresevaat was so naby en ons het dit geniet om daar ook tyd te spandeer en lekker foto's te neem."
"Has all the amenities normally required on a business trip and its proximity to the Expo Exhibition Center is a big plus."
"Oakdene is lekker sentraal vir die suidelike deel van Johannesburg en naby aan Soweto. Sal weer daar gaan bly indien ek in daai area moet gaan werk."
"Baie om te sien en doen in 'n klein area, maar met 'n stywe beursie!"