Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1399 resensies.
"Ek voel nie baie veilig in Johannesburg nie. Dit het 'n heerlike klimaat en is baie sentraal."
"Baie goed om te doen, maar net baie besig, veral vir iemand wat van 'n kleindorpie af kom. Die paaie lyk baie mooi opgepas op baie plekke, maar daar is baie, soos in baie, dooie verkeersligte. Het in my tyd wat ek daar was omtrent twee werkende ligte gekry. Maar anders as dit is al die mense baie vriendelik waar ook al jy gaan."
"It has places to take kids and families, as both places we went to in Johannesburg we had so much fun, I would like to come back in future."
"I don't live in Johannesburg so don't really know the area that good. But my experience of JHB during my stay was not too bad."
"Alhoewel ons net oornag het, ken ek daardie wêreld baie goed. Bied baie aan vir mense met verskillende behoeftes en verwagtinge."
"Was aangenaam verras met Linden. Eerste keer wat ons daar was. Oulikste restuarante en koffiewinkels. Sal definitief weer daar gaan kuier. Die skool waarby ons was Laerskool Louw Geldenhuys se bestaan is vanaf 1902, pragtige skool en baie mooi onderhou!"
"Although I grew up on the East Rand, Joburg has become a big city and we basically just come to visit with friends."
"I only travel to Johannesburg for work, it's not the type of place I would go to as a holiday destination."