Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap Karoo akkommodasie
318 lekke plekke om te bly
MonTQ Guest House is 'n historiese grasdakmonument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die bekende Roete...
Rukada's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Montagu. Dit is ideaal vir 'n gesin. Hierdie hui...
Kingna Lodge Luxury Guest House is in die pragtige dorp Montagu geleë wat bekend is vir die besoek van oud-presiden...
Mountain View @ The Little Gem is in 'n bekoorlike woonbuurt Montagu-Wes geleë en is 'n bekoorlike troeteldiervrien...
Thatch Cottage @ The Little Gem is in die rustige Montagu-Wes en bied 'n afgesonderde toevlugsoord wat ideaal is vi...
Red Sea Bed & Breakfast is in 'n stil woonbuurt in Montagu en bied pragtige uitsigte op die Langeberge en Bloupuntb...
Somerset Lodge is 'n selfsorg-eenheid in 'n lodge in Montagu. Die eenheid spog met 'n berg-uitsig en dis naby resta...
Bijou @15 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Montagu en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rust...