Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2924 resensies.

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Book in advance at a restaurant if you want to eat out!"

Sutherland, Kaap Karoo

Jolly Jubilee

"Mooi en klein dorpie. Net jammer daar is nie iets anders as SALT om te sien en doen nie."

Ladismith, Kaap Karoo

Karoo Karos

"Pragtige, klein dorpie met vriendelike mense. Lekker sentraal om die area te verken."

Prins Albert, Kaap Karoo

African Relish - Deurdrift Cottages

"Pragtige, skoon dorp met wonderlike natuurskoon."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Khaya

"Besonderse dorp, op baie plekke hier voel dit asof jy in era van 100 jaar terug instap met die leivore en groot stukke landbou grond binne in die dorp."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Sal dit weer besoek. Baie om te sien en te doen en 'n dorpie met baie karakter en gawe mense."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Lodge

"Swartbergpas is 'n moet."

Ladismith, Kaap Karoo

Mai Visti Family Suite

"Baie interessant en mense is vreeslik vriendelik."

Sutherland, Kaap Karoo

Pebble Stone

"Dorp was skoon en veilig. Die OK-winkelsentrum was 'n verrassing met als wat jy kon aan dink beskikbaar. Nie nodig om enige kruideniersware saam te neem nie."

Kaap Karoo

Rooilande Guest Farm

"Mooiste natuur en stilte."

Sutherland, Kaap Karoo

Primrose Cottage

"Baie spesiale plek om te beleef, maar nie vakansiedorp nie. As jy nog nie daar was nie, gaan kyk en beleef maar in die somer."

Prins Albert, Kaap Karoo

Koppie Cottage

"Pragtige omgewing en vriendelike mense. Baie om te sien en te doen in die omgewing."

Merweville, Kaap Karoo

Die Botes Huisie

"Sal dit aanbeveel vir 'n deurry, maar nie vakansiebestemming nie."

Prins Albert, Kaap Karoo

81 on Church

"'n Absolute moet. 'n Karoo-juweel."

Prins Albert, Kaap Karoo

Bid Huisie

"Sal weer daar bly as ek weet ek kan met my voertuig gemaklik inkom."

Sutherland, Kaap Karoo

Kleine Hansie Kothuis

"Ons sal graag Sutherland verder wou verken, ons tydjie was so kort. "

Prins Albert, Kaap Karoo

Bushman Valley

"Swartberg pass at its best."

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Cottages

"Nice town with beautiful mountain views, but a shortage of places to eat."

Kaap Karoo

Gannaga Lodge

"Skoonheid."

Laingsburg, Kaap Karoo

Laings Lodge

"Baie min om te sien en te doen, en dan word mens gedurig gepla deur mense wat bedel."

Prins Albert, Kaap Karoo

Gecko Cottages

"Oulike, netjiese dorpie."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Different experience to last visit. Covid seems to have taken its toll on smaller businesses."

Kaap Karoo

Ymansdam Farm Accommodation

"Die Kaap Karoo se paaie, veral deur die Tankwa Nasionale Park, is 'n uitdaging."

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Hotel

"Pragtige, Karoo dorpie met die majesteuse berge en op die plaas gevoel. Hoop regtig dat die teater weer binnekort sy deure sal oopmaak."

Prins Albert, Kaap Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorp, sal beslis weer besoek."

Ladismith, Kaap Karoo

LDH Studio Self Catering Unit

"Wynfabriek se reuk was baie erg."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang