Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3515 resensies.
"We went to a lovely little Saturday market. People are so friendly and helpful. Beautiful quaint little town."
"Dit bly 'n fantastiese roete omdat daar soveel verskillende natuur omgewings is, elkeen met sy eie bekoorlikheid!"
"Die pad soontoe was baie mooi, ek het die grondpad gery en dit was glad nie te sleg nie. Die dorpie self is baie mooi en vir so 'n klein dorpie is daar baie om te ontdek."
"Montagu is 'n lekker kuier-dorp en 'n naweek is eintlik net te kort! Ons sal weer kom."
"Is opnuut weer getref met die ongelooflike skoonheid van die Robertson-vallei en natuurlik Silwerstrand Golf Estate se netheid en stylvolheid."
"Lekker wyn en droëvrugte. Eetplekke maar swak en diens treurig. Wel iets om te beleef. Baie mooi natuurskoon. Oulike dorpie."
"Beautiful town set amongst mountains. Really peaceful. Need to spend more time there in order to appreciate the town."
"Pragtige dorpie, Eseltjiesrus besoek en ook heerlik geëet by die restaurant Out of Africa."
"Great. Appreciate especially customer service and attention to detail displayed by employees at places we visited."
"I thought the town would be more Afrikaans, but all over it's just English, though the main language in the Western Cape is Afrikaans. "