Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3515 resensies.
"Ons verblyf sou meer perfek gewees het as ontbyt in gesluit was, alhoewel nie 'n vereiste nie."
"Pragtige sielsvolle dorpie met die mooiste kerk, ou huisies en geskiedenis! Die museum en die dame daar is ‘n aanwins vir Calitzdorp. Die bestuurderes by De Krans kry 10 sterre by ons want sulke vriendelike en professionele diens het ons lanklaas gesien! Sy ken haar storie en sy doen dit passievol! Boplaas se proe-sessie was hopeloos te lekker! Calitzdorp sien ons weer!"
"Bonnievale itself is a lovely little town. We did a bit of travelling to various wine estates and tourist attractions."
"Route 62 is soos die slagaar wat bloed na my main organe pomp. Die Karoo en sy dorpies met sy mense is net - one of a kind!"
"Lovely quiet little town. The only problem is that you need to do your shopping in Robertson as there really isn’t much in McGregor."
"If you're not hikers or cyclists then I would not stay here longing than 1 night. Good passing through destination."
"Dis 'n mooi skoon dorp. Geen rommel lê in die strate nie. Die OK-winkel was die eienaar so hulpvaardig gewees. Hys al vir die afgelope 40 jaar die eienaar van die winkel."
"Montagu was nog altyd 'n wegbreekbestemming vir ons. R62 is so vol dinge om te doen."
"Rustige dorpie met verskeie restaurante om van te kies. Daar is lekker doendinge in die omgewing."
"Pragtige ou dorp. Goed versorg en in stand gehou. Los maar aankope by slaghuise. Spar 'n baie beter opsie."
"Montagu is a fantastic town, very well run, clean, friendly, safe and with lots of interesting things to do."
"Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie."