Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Skiereiland
4.6/5
volgens 552 resensies

Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Skiereiland akkommodasie

436 lekke plekke om te bly

Sien kaart









The Mountain House

Selfsorg in Kaapstad,  KaapstadKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

The Mountain House

Selfsorg in Kaapstad, KaapstadKaapse Skiereiland
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

The Mountain House is in Clovelly in Kaapstad geleë. Jou eerste indrukke van The Mountain House gaan jou aan 'n zen...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

Arc Guest House

Selfsorg in Simonstad,  SimonstadKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 4)

Arc Guest House

Selfsorg in Simonstad, SimonstadKaapse Skiereiland
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 4)

Arc Guest House is 'n pragtige huis met 'n Mediterreense styl in Simonstad met die berg as die agtertuin. Die argit...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 4)

Quirky Bird

Selfsorg in Glencairn,  GlencairnKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 2)

Quirky Bird

Selfsorg in Glencairn, GlencairnKaapse Skiereiland
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 2)

Quirky Bird is 'n bekoorlike eenheid in die rustige woonbuurt Glencairn, stapafstand vanaf die strand, plaaslike re...

WiFi
Braai
Fietsry
Bergfietsry
Gratis kansellasie
WiFi
Braai
Vanaf R1 300
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 2)

The Cape Aquanaut

Selfsorg in Glencairn,  GlencairnKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 140
per nag (plek vir 4)

The Cape Aquanaut

Selfsorg in Glencairn, GlencairnKaapse Skiereiland
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 140
per nag (plek vir 4)

The Cape Aquanaut is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n unieke styl op 'n heuwel in die hartjie van Glen Marine in...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 140
per nag (plek vir 4)

Simonsberg

Selfsorg in Simonstad,  SimonstadKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Simonsberg

Selfsorg in Simonstad, SimonstadKaapse Skiereiland
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Simonsberg is 'n selfsorgwoonstel in die historiese dorpie, Simonstad, teenaan Valsbaai se kuslyn in Kaapstad. Dié ...

Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Perdry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R950
R 950 R 618
per nag (plek vir 2)

Sunset Haven

Selfsorg in Glencairn Heights, Glencairn HeightsKaapse Skiereiland
Vanaf R950
R 950 R 618
per nag (plek vir 2)

Sunset Haven bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Glenc...

Swembad
WiFi
Braai
Kanovaart
Gratis kansellasie
Swembad
WiFi
Vanaf R950
R 950 R 618
per nag (plek vir 2)

Palm Cottage

Selfsorg in Lakeside,  LakesideKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)

Palm Cottage

Selfsorg in Lakeside, LakesideKaapse Skiereiland
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Palm Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lakeside, Kaapstad. Die woon...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 463
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 463
per nag, vir 2 mense

aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 463
per nag, vir 2 mense

Nin's Studio

Selfsorg in Vishoek,  VishoekKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie

Nin's Studio

Selfsorg in Vishoek, VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Nin's Studio is 'n lieflike ateljeewoonstel in Vishoek, Kaapstad, en is 'n 10 minute se stap vanaf die strand, wink...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)

Waterways

Selfsorg in Muizenberg,  MuizenbergKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie

Waterways

Selfsorg in Muizenberg, MuizenbergKaapse Skiereiland
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 modern...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)

“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang