Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
435 lekke plekke om te bly
Dunvegan Lodge is 'n vreedsame toevlugsoord en is hoog op die Clovellyberg wat met fynbos bedek is. Die lodge bied ...
Aqua Terra Boutique Guesthouse
Aqua Terra Boutique Guesthouse is hoog teen die hange van die bergkant in Simonstad geleë met eindlose uitsigte oor...
Blue Waters Villa is sowat 3 km buite Simonstad in die Hoofstraat. Dié villa is verhewe bo die pad en het 'n pragti...
Blue Roof Bungalow is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel teen die berg se helling in die skilderagtige Vi...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer