Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
435 lekke plekke om te bly
Seascape Holiday Apartment is in die idilliese kusdorp Vishoek. Dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is...
Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë...
Ocean Dreams is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die kusdorpie Komme...
The Scarborough Sanctuary bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Scarborough en is ideaal vir 'n gesin...
Santiago Bay 15 is 'n gerieflike selfsorg-dakwoonstel in die veilige Santiago Bay-uitbreiding wat op die Capricorn ...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer