Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Skiereiland
4.6/5
volgens 552 resensies

Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Skiereiland akkommodasie

427 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 747
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 747
per nag, vir 2 mense

SANParks Slangkop Tented Camp skuil tussen inheemse melkhoutbome, sowat 100 m van die see af. Hierdie tentekamp het...

Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R 747
per nag, vir 2 mense

Cottage C4

Selfsorg in Vishoek,  VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 4 mense

Cottage C4

Selfsorg in Vishoek, VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 4 mense

Cottage C4 is in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 4 mense

Cottage C24

Selfsorg in Vishoek,  VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 485
per nag, vir 4 mense

Cottage C24

Selfsorg in Vishoek, VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 485
per nag, vir 4 mense

Cottage C24 is in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf binne stapafsta...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 485
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

8 @ Dabchick Quay is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat teen die water in Marina Da Gama in Muizenberg geleë is. ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense

Loft Views

Selfsorg in Marina Da Gama,  Marina Da GamaKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense

Loft Views

Selfsorg in Marina Da Gama, Marina Da GamaKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Loft Views is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Marina Da Gama, Kaapstad. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die w...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense

34 Eastlake

Selfsorg in Marina Da Gama,  Marina Da GamaKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense

34 Eastlake

Selfsorg in Marina Da Gama, Marina Da GamaKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

34 Eastlake is in Marina Da Gama in Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is naby die bekende Surfers Corner in Muiz...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Visvang
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense

Avant-Garde

Selfsorg in Noordhoek,  NoordhoekKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag, vir 6 mense

Avant-Garde

Selfsorg in Noordhoek, NoordhoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R 5 500
per nag, vir 6 mense

Avant-Garde is 'n unieke selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Noordhoek. Die villa is ideaal vir 'n wegbreek sa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag, vir 6 mense

Muirhaven

Selfsorg in Vishoek,  VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 6 mense

Muirhaven

Selfsorg in Vishoek, VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 6 mense

Muirhaven is verhewe bo die strand en bied gaste selfsorgverblyf aan die bergkant in Vishoek, 'n kusdorpie omring d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kinderoppasser Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 6 mense

Penguin Paradise

Selfsorg in Simonstad,  SimonstadKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense

Penguin Paradise

Selfsorg in Simonstad, SimonstadKaapse Skiereiland
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense

Penguin Paradise is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Seaforth, Simonstad langs Bouldersstrand. Dit is die ideale ops...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense

S2 Stoked Apartment

Selfsorg in Muizenberg,  MuizenbergKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag, vir 2 mense

S2 Stoked Apartment

Selfsorg in Muizenberg, MuizenbergKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 570
per nag, vir 2 mense

S2 Stoked Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die kelder van die historiese Stoked Backpackers-gebou in Muizenberg,...

Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag, vir 2 mense

“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang