Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
428 lekke plekke om te bly
Tranquil Garden Studio is in die rustige kusvoorstad Houtbaai geleë en bied rustige verblyf net 5 km vanaf die stra...
Peace and Serenity - Silvermist Mountain Estate bied verblyf in Tafelberg se Natuurreservaat op 'n luukse landgoed ...
Wine Down is 'n betowerende wynlandtoevlugsoord in die hartjie van Constantia, Kaapstad. Dit is in 'n asemrowende o...
Rafters Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte kothuis wat smaakvol versier is. Dit is op 'n resi...
Rathfelder Suite is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Constantia se rustige Bel Om...
Hout Bay Haven: 2BR Cottage, Private Garden is 'n kothuis in Houtbaai. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers. Die ko...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer