Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
428 lekke plekke om te bly
Mont Blanc Apartment MRMB is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Houtbaai, 19 km vanaf Kaapstad. Die woonstel bied s...
Little Annapurna Apartment MRLA is 'n knus en lugtige selfsorgwoonstel in die boonste deel van Houtbaai in Kaapstad...
Annapurna Apartment MRAA is by Mount Rhodes Gastehuis geleë en is ruim en stylvol, perfek vir 'n onvergeetlike wegb...
Kilima Apartment MRKA is in Houtbaai geleë en bied selfsorgverblyf sowat 19 km vanaf Kaapstad. Dis ideaal vir saker...
Long Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Wynberg in 'n magiese en versteekte tuin. Dié verbl...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer