Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1525 lekke plekke om te bly
McGregor Backpackers is in die hartjie van McGregor aan die voet van die Riviersonderendberge. Dis naby al die inte...
Devonvale Golf & Wine Estate is 'n hotel wat 'n idilliese omgewing bied in die Kaapse Wynlande. Die hotel is omring...
Tulbagh Mountain Bungalow is 'n pragtige selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van die Winterhoekberge...
Olea Cottage is 'n privaat en pragtige kothuis op 'n plaas in die skilderagtige Klaasvoogdsvallei naby Robertson. D...
Pat Busch Mountain Reserve is omring met hoë berge aan die einde van 'n plaaspad in Klaasvoogds-Wes. Verblyf word ...
Bushmanspad Estate
Bushmanspad Estate bied selfsorgverblyf op 'n wynplaas teen die hange van die Langeberge en spog met 'n uitsig oor ...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer