Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1551 lekke plekke om te bly
Klawerjas Flute Cottage is 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord op 'n skilderagtige plaas, net 10 km buite Roberts...
Worcester Selfsorg Kothuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige plattelandse dorp, Worcester, en bied 'n...
Dunstone Estate is bied verblyf op 'n skilderagtige perseel met 'n gastehuis, restaurant, kunsgalery en 'n wingerd ...
Transkaroo Campsite is 'n privaat kampterrein op 'n plaas op Matroosbergstasie. Dit is op die R318, tussen De Doorn...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer