Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1528 lekke plekke om te bly
Evergreen Manor and Spa is in Stellenbosch se historiese middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Di...
Cosy Stay is 'n gerieflike gastekamer op die eienaar se perseel in 'n stil doodloopstraat in Robertson. Dit is binn...
Groenvlei Self Catering is in die mooie Paarl, naby Paarlberg en dié Bolandse dorp se top-geriewe en -skole. Verb...
Forgotten Highway Guest Farm
Forgotten Highway Guest Farm is 'n werkende vrugte- en skaapplaas sowat 30 km buite Ceres op pad na die Tankwa-Karo...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer