Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Wynlande
4.6/5

Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 5609 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande akkommodasie

1526 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

The Avenues

Selfsorg in Hoog-En-Droog, Hoog-En-DroogKaapse Wynlande
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

The Avenues bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Perdry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 6 mense

Franschhoek Village House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Franschhoek. Franschhoek is 'n pragtige dorpie in ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 6 mense

Cardigan Cottage

Selfsorg in McGregor,  McGregorKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)

Cardigan Cottage

Selfsorg in McGregor, McGregorKaapse Wynlande
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Cardigan Cottage is 'n bekoorlike kothuis in McGregor en bied ruim, gerieflike selfsorgverbly aan familie en vriend...

Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)

K&D's Plek

Selfsorg in Tulbagh,  TulbaghKaapse Wynlande
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)

K&D's Plek

Selfsorg in Tulbagh, TulbaghKaapse Wynlande
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

K&D's Plek bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Tulbagh. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende en die v...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Yonder Hill Wines Accommodation is teen die hange van die pragtige Helderberg in Raithby geleë, net 14 km vanaf Ste...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 4)

Bastmolen Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch-sentraal. Die gebou is ideaal geleë, net 'n paar minu...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Bergfietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van d...

Tee en koffie
Tee en koffie
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde aan die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt va...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Bains View Olive and Guest Farm bied 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige Bovleivallei in Wellington, aan d...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf R2 750
R 2 750 R 1 513
per nag, vir 4 mense
Langtermyn-verblyf 45% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R2 750
R 2 750 R 1 513
per nag, vir 4 mense

Die 2 Bedroom Apartment with Mountain Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel en spog met berguitsi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R2 750
R 2 750 R 1 513
per nag, vir 4 mense

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang