Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Wynlande
4.6/5

Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3905 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande akkommodasie

1551 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Maison Dandelion bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Frans...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Wynproe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)

Eland House

Selfsorg in Boland,  BolandKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 6 mense

Eland House

Selfsorg in Boland, BolandKaapse Wynlande
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 6 mense

Eland House is in Drie Kuilen Natuurreservaat, in 'n pragtige deel van Montagu, en bied gerieflike verblyf aan groo...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 6 mense

Eikepark Selfsorg

Selfsorg in Die Boord,  Die BoordKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Eikepark Selfsorg

Selfsorg in Die Boord, Die BoordKaapse Wynlande
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Eikepark is 'n luukse selfsorgwoonstel met al die geriewe van 'n huis. Ons is in die rustige, veilige woonbuurt, Di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Casita Inez is 'n bekoorlike kothuis in Riebeek-Kasteel wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die ko...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Kanovaart
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 2)

Avontuur Manor House and Wine Estate bied verblyf op die Avontuur-landgoed, 'n wyn- en perdlandgoed op die suidwest...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 2)

Paarl Views

Selfsorg in Paarl,  PaarlKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)

Paarl Views

Selfsorg in Paarl, PaarlKaapse Wynlande
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Paarl Views bied stylvol gemeubileerde oornagverblyf met pragtige uitsigte oor die dorp aan sakereisigers, paartjie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Staptoere
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)

Ons Huisie

Selfsorg in McGregor,  McGregorKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense

Ons Huisie

Selfsorg in McGregor, McGregorKaapse Wynlande
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Ons Huisie is 'n tradisionele kothuis met witgekalkte mure en 'n grasdak in McGregor. Daar is slaapplek vir 4 gaste...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense

Paarl Hideaway

Selfsorg in Paarl,  PaarlKaapse Wynlande
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie

Paarl Hideaway

Selfsorg in Paarl, PaarlKaapse Wynlande
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Paarl Hideaway is 'n pragtige skeepsvraghuisie wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die Paarl, geleë is. Dit...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 549
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 549
per nag (plek vir 2)

Vine & Valley Apartment is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in die hartjie van Stellenbosch. Dit bied ruim en geriefli...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 549
per nag (plek vir 2)

In Abundance

B&B in Montagu,  MontaguKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 2 280
per nag (plek vir 2)

In Abundance

B&B in Montagu, MontaguKaapse Wynlande
Vanaf
R 2 280
per nag (plek vir 2)

In Abundance is 'n luukse gastehuis in Montagu, sowat 180 km vanaf Kaapstad. Montagu lê langs die sameloop van die ...

Swembad
WiFi
Skoonmaakdiens
Tee en koffie
Swembad
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 280
per nag (plek vir 2)

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang