Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1529 lekke plekke om te bly
Winelands Home is in die middel van die unieke Devonvallei buite Stellenbosch. Die vakansiehuis is die ideale basis...
Huckleberry House is 'n lieflike selfsorghuis wat teen die Witzenberge in die pragtige Tulbagh-vallei skuil. Die hu...
Avemore Lagratitude No 6
Avemore LaGratitude No 6 is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in Stellenbosch, stapafstand van fantastiese rest...
Springsteen Secret Garden is 'n eko-vriendelike selfsorg-houthuisie in die majestueuse berge van Oudekloof-plaas ge...
Airlies Historical Villa in Montagu weerspieël 'n Skotse erfenis en is in die vroeë 1900's gebou. Dit is liefderik ...
Rangers Reserve bied selfsorgverblyf op ’n 1385 hektaar-plaas wat ongeveer 7 km vanaf Touwsrivier skuil. Hierdie pl...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer