Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Moreson Manor"Mooi dorp met outentieke styl. Lieflik. Kan heel moontlik romanse laat blom. "
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Oak Tree Cottage"Riebeek-Kasteek is definitief die moeite werd om te besoek en bied aan besoekers die geleentheid om weg te kom van die stad vir 'n totale wegbreek geleentheid. Heerlike eetplekke, met olyfplase en wynproe-geleenthede in die dorp en omliggende plase. Absoluut die moeite werd om te besoek."
"Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington."
"Ek is mal oor Stellenbosch! Skoon, pragtig en so baie om te doen en sien."
"Ceres is beautiful area, with a rich history. From fruit farms, to rocky mountain areas, with beautiful trails to walk. "
"We loved it, small little village with lovely friendly people and great restaurant's."
"Montagu verdien dat 'n mens vir 'n langer tydperk as net een nag daar deurbring om na al die geboue en geskiedenis te kyk."
"Great destination with lots to do. Friendly locals,good Restaurants,Wine Farms and outdoor activities. "
"Die ligging van Brandwacht is perfek en asemrowend. Baie stil en netjiese gebied, dis nie te ver van die dorp nie en is 'n welbekende gebied."
"Lekker sentrale area met toegang na al die roetes wat jy sal wil besoek."