Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.
"Ons het Die Veldskoen padstal en wynkelders besoek en almal was baie vriendelik. Dit en die goeie diens het uitgestaan bo alles. Wingerde ook pragtig!"
"Beautiful place. Great accommodation and friendly people. "
"Ek ry nog altyd net deur Worcester - en gaan beslis weer hier bly. Die dorpie is pragtig. Beslis nodig om meer as een nag oor te bly!"
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Mooi omgewing met baie doendinge."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Olyfenhuis"Lekker restaurante, naweekmark en mooiste wynplase in die area."
"Was ons eerste besoek aan Robertson en was bekoor met die mooiste berge en wynplase in die omgewing. Montagu is nie ver van Robertson nie, wat ook 'n heerlike dag uitstappie was."
"Het gevind dat Paarl goed geleë is om die wynroete en nabye dorpe te verken."
"Ceres is veral in die wintertyd as dit sneeu asemrowend mooi. Bloeiseltyd, wanneer die boorde pronk met wit en pienk blommetjies, is dit ook 'n belewenis en 'n moet-sien ervaring."
"I didn't get to explore but found another route when I didn't want to use the tunnel."