Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.

McGregor, Kaapse Wynlande

Rietdakkie

"Baie oulike plek ─ sal graag daar wil bly. Rustig en na aan natuur."

Worcester, Kaapse Wynlande

Damas

"Skoon en netjiese dorp."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Kom al 'n paar jaar hierheen. Pragtige dorp met lekker restaurante en straat kafees. Oulike winkels."

Wolseley, Kaapse Wynlande

Koraalboom Annex

"Wolsely is a nice town."

McGregor, Kaapse Wynlande

Yellowstone Cottages

"Lekker, rustige dorpie om te kuier. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Tuinhuis

"Mal oor die Paarl. Alles mooi uiteengesit met duidelike aanwysings."

Robertson, Kaapse Wynlande

Paul Kruger 63

"Pragtige dorpie met baie wynbedryf. "

McGregor, Kaapse Wynlande

Little 13 Mill Street

"Ons besoek McGregor ten minste een keer 'n jaar. Dit het 'n bedrywige, interessante, landelike gemeenskap wat jaloers waak oor hulle dorpie se karakter. 'n Besoek aan die donkie aftreeplaas is altyd 'n treffer. Daar's 'n eetplek, boekwinkel en mooi tuin, en borg 'n donkie."

Ceres, Kaapse Wynlande

Mountain View

"Ceres town itself does not offer that much for tourists and the websites were not helpful to find places of interest. It is a pity a place with such a famous name does not market itself better."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

African Dream

"Jy het nie nodig om die huis te verlaat nie, baie gerieflik."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Vineyard & Mountain Escape

"Karaktervolle toeristebestemming!"

Paarl, Kaapse Wynlande

Agape Bed & Breakfast

"Extremely hot and dry. "

Robertson, Kaapse Wynlande

Lily's Rest

"Dis 'n baie mooi dorp. "

Ceres, Kaapse Wynlande

15th on Carson

"Ceres is 'n baie pragtige dorp."

Robertson, Kaapse Wynlande

Cellar1947

"Eerste keer in Robertson en dit is asemrowend mooi! Ek wil weer terug gaan, drie dae was te min om alles te doen en sien."

Wellington, Kaapse Wynlande

Hanna

"It's a great place."

Montagu, Kaapse Wynlande

Peace Cottage

"Netjiese, skoon dorp met vriendelike, hulpvaardige mense."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

African Dream

"Fanastiese dorpie. Pragtig en rustig. Ons kom volgende jaar terug vir 'n langer tydperk."

Paarl, Kaapse Wynlande

A'Queenslin Guesthouse

"Pragtig en dis hoekom ek my droomtroue hier kon hê. "

Paarl, Kaapse Wynlande

Plumtree Cottage

"Pragtige, vriendelike, rustige dorp. Baie warm, maar ek sou nie omgee om permanent daar te bly nie."

Montagu, Kaapse Wynlande

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Montagu is a beautiful farm. Our day visit to Montagu Springs and the Tractor trip activity at Protea Farm was amazing."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Bastmolen Holiday Flat

"Beeldskone natuur-uitsig, alles sommer bymekaar."

Wellington, Kaapse Wynlande

House of Perez

"Lovely town with lots to do."

Paarl, Kaapse Wynlande

The Orange Bowl

"It is suitably located for visiting wine farms in the Cape Wineland area."

Wolseley, Kaapse Wynlande

Koraalboom

"Sal graag self daar 'n huisie wou koop. Lekker rustig."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

4 Piet Retief

"Lieflike dorp. Mooi skoon. Het veilig gelyk. "

Blad
Blad 54 - Wys 1591 tot 1620
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang