Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.
"Montagu was nog altyd 'n wegbreekbestemming vir ons. R62 is so vol dinge om te doen."
"Ons het net weer opnuut besef watter ongelooflike plekke in ons onmiddellike omgewing is en waarvan ons niks weet nie. Ons gaan binnekort weer! "
"Rustige dorpie met verskeie restaurante om van te kies. Daar is lekker doendinge in die omgewing."
"Pragtige ou dorp. Goed versorg en in stand gehou. Los maar aankope by slaghuise. Spar 'n baie beter opsie."
"Parkering is altyd 'n probleem in Stellenbosch, en die algemene veiligheid is nie meer so goed soos 'n jaar of wat gelede nie."
"Lovely place with spectacular mountains, especially when covered in snow! People are super friendly and make you feel right at home."
"Ligging is perfek vir daguitstappies. Genoeg besienswaardighede en wynplase."
"Montagu is a fantastic town, very well run, clean, friendly, safe and with lots of interesting things to do."
"Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie."
"Goed geleë naby Stellenbosch, behalwe as jy eerder nader aan die student-aktiwiteite en studente-dorp wil wees."
"Ek sal dit weer wil besoek en langer tyd oorbly om al die interessante winkels te besoek."