Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapstad Middestad
4.4/5
volgens 123 resensies

Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 123 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad akkommodasie

316 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Kloof Street Hotel

Hotel in Tuine,  TuineKaapstad Middestad
Vanaf
Vanaf R 3 040
per nag, vir 2 mense

Kloof Street Hotel

Hotel in Tuine, TuineKaapstad Middestad
Vanaf
R 3 040
per nag, vir 2 mense

Kloof Street Hotel is in die gewilde Kloofstraat naby die Kaapse middestad. Dié hotel bied ruim slaapkamers en 'n s...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 040
per nag, vir 2 mense

Ira @ The Duke

Selfsorg in Stadskern,  StadskernKaapstad Middestad
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)

Ira @ The Duke

Selfsorg in Stadskern, StadskernKaapstad Middestad
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Ira @ The Duke is 'n lieflike selfsorgtoevlugsoord in die hartjie van Kaapstad. Dit is die perfekte plek vir diegen...

Swembad
WiFi
Braai
Fietsry
Swembad
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)

The Taj Private Self-catering Residence bied 'n elegante selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad oorka...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Deluxe stays, in die hartjie van die Foreshore, Kaapstad, bied 'n smaakvolle woonstel wat 'n ideale opsie vir besig...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
24-uur-ontvangs
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 299
per nag, vir 2 mense

Long Street Boutique Hotel is in die hartjie van die lewendige Langstraat in die middestad geleë. Dit is gewild vir...

WiFi
Fietsry
Swem
Staptoere
Gratis kansellasie
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag, vir 2 mense

2509 The Rubik

Selfsorg in Stadskern,  StadskernKaapstad Middestad
Vanaf
Vanaf R 16 300
per nag (plek vir 8)

2509 The Rubik

Selfsorg in Stadskern, StadskernKaapstad Middestad
Vanaf
R 16 300
per nag (plek vir 8)

2509 The Rubik is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad en bied 'n besonderse leefer...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 16 300
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 955
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 955
per nag (plek vir 4)

901 The Sentinel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat gerieflik in Kaapstad se middestad geleë is. Die verblyf is ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 955
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Cape Citi-Loft is 'n groot tweeslaapkamerwoonstel op die 7de vloer van die mooiste Art Deco-gebou, Mutual Heights. ...

Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Gimnasium
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Eclectic-blue City View Apartment bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebo...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bergfietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 335
R 1 335 R 935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 335
R 1 335 R 935
per nag (plek vir 2)

Sixteen on Bree 1425 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die veertiende verdieping in 'n veilige woonstelgebou i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 335
R 1 335 R 935
per nag (plek vir 2)
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang