Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4136 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

160 on Townsend is 'n bekoorlike gastehuis in Goodwood, Kaapstad. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot al ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense

At Villa Fig

Gastehuis in Constantia, ConstantiaKaapstad
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

At Villa Fig is 'n kontemporêre Kaaps-Hollandse villa in Constantia. Die eklektiese villa bestaan uit herwonne Kaap...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Hofmeyer Tranquil Retreat at Table Mountain is 'n bekoorlike Edwardiaanse selfsorghuis in Kaapstad se middestad. Di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 690
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 690
per nag, vir 5 mense

42 Napier Street is in die keisteen gedeelte van Napierstraat in die middestad. Dié huis is opgeknap en bied slaapp...

WiFi
Braai
Warmbad
Fietsry
WiFi
Braai
Warmbad
Vanaf
Vanaf R 3 690
per nag, vir 5 mense

Red Coral 2

Selfsorg in Strand,  StrandKaapstad
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 4)
Langtermyn-verblyf 25% af!

Red Coral 2

Selfsorg in Strand, StrandKaapstad
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 4)

Red Coral 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is ideaal vir 'n kusvakans...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 2 mense

Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Horizon Bay 103 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)

Klein Leeukoppie Garden Cottage is 'n vakansiekothuis op 'n veilige landgoed in Kaapstad en dit is ideaal vir 'n pa...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Boogskiet
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 911
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 3 911
per nag (plek vir 2)

Deer Park Penthouse at Table Mountain is in Vredehoek, 'n buurt in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 911
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 2)

The Docklands One Bed Executive Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in die woonstelgebou, The Docklands in De...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 2)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang