Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4139 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Empire Apartment is in die hartjie van Muizenberg, digby Surfer's Corner, geleë. Ons is direk oorkant Muizenberg se...

Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Swem
Elektroniese bankoorplasing
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Swem
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 20 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 20 000
per nag (plek vir 6)

Springbok Villa is 'n luukse toevlugsoord in Groenpunt, Kaapstad, ideaal om blywende herinneringe saam met geliefde...

Vanaf
Vanaf R 20 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 116
per nag (plek vir 4)

Key West 214

Selfsorg in Milnerton, MilnertonKaapstad
Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 116
per nag (plek vir 4)

Key West 214 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Key West-kompleks in Milnerton, wat naby die strand e...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swem
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 116
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 5 mense

Walker`s Stay is 'n selfsorg-eenheid op die tweede verdieping van die eienaar se perseel in Noordhoek. Die eenheid...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Mt Bijoux bied verblyf in die bekende voorstad, Bloubergstrand, met pragtige uitsigte op Tafelberg en die Atlanties...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Sport op TV
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Sport op TV
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Elemed Guesthouse bied moderne verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is sentraal geleë in Millerton en ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 10)

Sprigg Villa bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Tafelsig. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enk...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 925
per nag, vir 2 mense

Strand Stay Cottage is op die onderste verdieping van 'n herehuis. Dit het 'n privaat ingang en is 'n bekoorlike ee...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 925
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Flamingo Sunsets is 'n moderne selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in Seepunt en bied slaapplek aan 2 gaste wa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 3)

Gaia Hydro-Spa and Guest House is in die stil en spogbuurt Sunset Beach wat sentraal tussen Kaapstad, die Noordelik...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 3)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang