Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4139 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

30 Fleur Park is 'n selfsorgeenheid in Fleurpark Vakansieoord wat op die strandfront van Gordonsbaai geleë is. Dié ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Rolstoelvriendelik
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

The Little Palm is 'n lieflike gastehuis in 'n rustige deel van Bloubergrant, en is 600 m van die strand af. Die g...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Glencairn Heights Dream House is in Glencairn Heights, 'n klein kusdorpie op die Kaapse Skiereiland. Dit is ideaal ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Cotswold Gastehuis het 'n unieke ligging by die poort na die Weskus in Kaapstad. Dié bekoorlike, historiese, Kaaps-...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Searenity Sands is 'n pragtige, helder en lugtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

aha Harbour Bridge Hotel & Suites is in die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum-distrik en baie naby die V&A...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 560
per nag, vir 2 mense

White Lodge Guest House is in die hartjie van die Constantia-vallei, een van Suid-Afrika se mees bekende, prentjie ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag, vir 2 mense

302 Topaz

Selfsorg in Strand,  StrandKaapstad
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)

302 Topaz

Selfsorg in Strand, StrandKaapstad
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

302 Topaz is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontkompleks in die kusdorpie Strand. Die woonstel spog met 'm see-ui...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

MLMK Townhouse 17 is op die veilige Ruby Landgoed aan die westelike kant van Tygerberg Hill, en het 'n uitstekende ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 335
R 1 335 R 1 002
per nag (plek vir 2)

Dorphene 304

Selfsorg in Milnerton, MilnertonKaapstad
Vanaf R1 335
R 1 335 R 1 002
per nag (plek vir 2)

Dorphene 304 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Bougain Villas-kompleks in Century City, Milnerton. D...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 335
R 1 335 R 1 002
per nag (plek vir 2)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang