Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 423 - 3855 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Kaapstad
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Protea Suite is 'n lieflike ateljeewoonstel in die lowerryke woonbuurt Courtrai in die suidelike deel van Paarl. Di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense

Auberge de Courtai is net 30 minute van Kaapstad af en bied 9 en suite-slaapkamers. Ontdek die ware gees van die Wy...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense

Southern Sky House is 'n bekoorlike huis wat in die hartjie van die Boland in Paarl geleë is. Dit bied ruim en geri...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense

5 on Pieter Hugo is in die Paarl geleë en bied verblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dit i...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ...

Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Visvang
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense

29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlval...

Swembad
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

In-a-tree is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel met luukse en moderne kenmerke in die hartjie van die Paarl wat '...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense

Ayama Manor House & Farm Cottage is 'n klassieke plaashuis wat tot die 18de eeu terugdateer en in die hartjie van d...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

DOT J J B&B is in die Paarl en bied 'n plek om jou skoene uit te trek en te ontspan in 'n vriendelike gesinsatmosfe...

Swembad
Gratis WiFi
ADSL-lyn
24-uur Ontvangs
Swembad
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense

Sun Hill Cottage is 'n bekoorlike kothuis in 'n stil straat in die Paarl. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek of we...

Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Selfsorg
Gratis kansellasie
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang