Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 5122 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4249 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Chamonix 16

Selfsorg in Seepunt,  SeepuntKaapstad
Vanaf R3 426
R 3 426 R 2 570
per nag (plek vir 6)

Chamonix 16

Selfsorg in Seepunt, SeepuntKaapstad
Vanaf R3 426
R 3 426 R 2 570
per nag (plek vir 6)

Chamonix 16 is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in Seepunt, 'n Kaapse buurt, se hoërliggende deel geleë is. Die woons...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R3 426
R 3 426 R 2 570
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Dombeya Akkommodasie is 'n selfsorg-tuinwoonstel wat deel is van die eienaar se huis in Heldervue, Somerset-Wes. Ga...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 620
per nag, vir 1 mens

Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 1 mens

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers in Proteahoogte in Brackenfell. Die kamer...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Perdry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Penguinden is in Simonstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, paartjies of gesinne. Verblyf word in 2...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

97 On Strand

Selfsorg in Strand,  StrandKaapstad
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

97 On Strand

Selfsorg in Strand, StrandKaapstad
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

97 On Strand is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die idilliese kusdorp Strand. Dit is perfek vir 'n klein gesin of...

WiFi
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
WiFi
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Sharon's House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n enkelverdiepinghuis in Kaapzicht. Verblyf is beskikbaar in 5 ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 695
per nag, vir 2 mense

Albourne Boutique Guest House is sentraal in Somerset-Wes, die poort na die Kaapse Wynlande, geleë. Dit is die idea...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 695
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 845
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 845
per nag, vir 2 mense

Elephant’s Heart 2 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 in Langeberg Glen, Kaapstad. Die woonstel is op die e...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kaartbetalings
Kontant
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kaartbetalings
Vanaf
Vanaf R 845
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Champers with a View is 'n bekoorlike selfsorghuis in Proteahoogte, Brackenfell. Die huis bied 'n pragtige uitsig o...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang