Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"The wind howled from beginning to the end of our stay! The people are friendly and welcoming."
"Cape Town is incredibly beautiful, with friendly locals and so much to see and do! One of my favourite cities anywhere."
"Kaapstad is 'n plek van geweldige kontraste. Beste diens in ryk areas en powere diens in arm areas. Maar, Kaapstad is gefokus op toeriste."
"Kaapstad is en bly die uitsoekbestemming vir vakansiegangers in Suid-Afrika."
"Definitief die perfekte vakansieplek en woonplek vir enige iemand, alles is net skoon en in werkende toestand. Love dit."
"We love Cape Town - Mother City. If you have time (and are fit) walk up to the Lion's Head - great experience!"
"Ons het alles geniet wat ons gedoen het, maar het eintlik meer verwag van die 2 Oceans Aquarium. Maar dit was nogsteeds heerlik."
"Daar is soveel om te doen in en om Kaapstad - mooiste Zipline by Elgin, Grabouw (Cape Canopy Tour)."
"Place to be when you want to have fun and enjoy beautiful views and so much more."
"Cape Town offers a lot of beauty - don't forget to visit Muizenberg, Kalk Bay and Kirstenbosch."
"Die mooiste plek in SA. Soveel om te sien, restaurante om by te eet, plekke om te besoek! Die mooiste see en berg en plantegroei, om nie van al die strande te praat nie. Die Waterfront is altyd lekker om te besoek."