Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Dit is hartseer om die middestad te beleef. Dit is afgeleef en vol onbeheerde plakkershutte - ons het uiters onveilig gevoel. Ons wou die Kasteel besoek, maar moes net verbyry weens die gevaar. Die prag van Kaapstad was egter steeds daar - dit is net asof sy lanklaas versorg is."
"Uitstekende toeristebestemming. Geweld sigbaar op nuus in die informele nedersettings, Kaapse vlakte, is baie onstellend. Rioolreuke en besoedeling in stroompies na see doen groot afbreek aan natuurskoon. Onwettige plakkers langs paaie, oop areas hoort net nie daar. Groot druk vir konstante kragvoorsiening moet permanent op Nasionale regering toegepas word."
"The main city at the castle was very dirty with homeless people living between the barriers of the highway and squatting around the castle area. That area is in a terrible state."
"The roads are very busy in the afternoon. Avoid the afternoon rush."