Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Centrally located with plenty of activities, shopping malls restaurants and wonderful views."
"Houtbaai is 'n uitstekende toeristebestemming, baie te doen in die omgewing."
"Die strand is mooi en is naby baie pragtige dele en besienswaardighede in die omgewing."
"Die V&A is 'n reuse en indrukwekkende ontwikkeling, met iets vir almal. Die feit dat dit 'n werkende hawe is eerder as 'n toeristepark maak dit outentiek en ekstra spesiaal."
"I`m totally new to the area. It looks quiet and beautiful. Hope to stay there more frequent."