Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Pragtige klein dorpie met ongelooflike kuslyn. Mense van Vishoek is vriendelik en gee om vir hulle omgewing."
"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
"Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom."
"Kampsbaai het al die nodige winkels, fantastiese restaurant en 'n pragtige strand. sentraal na alle strande, die Tafelberg kabelkar, maklik toeganklik en 'n vakansietoeris se droom."
"Dis 'n rustige en veilige voorstad, naby winkelsentrums en restaurante. Redelik sentraal geleë en nie te ver vanaf die V&A Waterfront nie."
"Ons is mal oor Bloubergstrand, gaan elke jaar daarheen vir vakansie. My favourite plek."
"Lots to do in this area - it's not just for surfing and fishing. Lovely restaurants and a theatre in Kalk Bay. Not too far to go to Cape Point and see the magnificent sea and mountain views."
"Kan meer aandag gee aan die hoofstraat van Milnerton met al die taxi's."
"Obviously everybody mentions the stunning view of Table Mountain, but the beach is lovely and clean and all shops, restaurants are in close proximity."