Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Bloubergstrand is ons gunstelingbestemming. Dit is skoon en bittermooi. Die restaurante se kos is puik. Dit is heerlik om te voel jy is veilig om te kan loop langs die onbeskryflike mooi kuslyn."
"It was very hot, but beaches were good for our 11 year-old grandson."
"Table View is 'n mooi dorp, naby aan die strand met al die nodige winkels tot jou beskikking."
"Chapman's Peak is asemrowend. Houtbaai se strand was bietjie vuil oor die feestyd, maar Llundudno is daar naby as alternatief. Sentraal om Kaapstad te verken. "
"We had a wonderful week in Hout Bay, friendly people, and location was central to all the sites we wanted to visit."
"Daar is soveel lekker goed om te doen in die Strand soos ver gaan stap, swem, surf, super tubes ry en ook baie ander plekke om te besoek wat naby aan die Strand geleë is soos vele wynplase, aarbei plase, padstalle, Stellenbosch en Somerset Mall is ook naby."
"Pragtige omgewing en uitsig. Sentraal geleë. Naby snelweë wat jou met Weskus, Lughawe en Waterfront verbind. Ons Kaapse top bestemming keuse."