Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Enigste negatief is die elemente wat na donker in die area rondhang. Minder patrolering van Metro Police as in Bloubergstrand."
"Brackenfell as sulks bied nie veel vir die toeris nie, maar is sentraal geleë as afspringpunt vir ekskursies na Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en die Weskus."
"Bellville as sulks is nie 'n toeristebestemming nie, maar dis soort van in die middel van die Skiereiland en as jy wyd wil kuier is dit die ideale plek om te bly."
"'n Mens moet versigtig die area kies waar in jy bly, daar is fantastiese dele, maar dit kan vinnig ook 'n onveilige gedeelte wees. So kies wys."
"I love Bloubergstrand, because it is not to busy as in the city, but enough going on."
"The pub - The lighthouse. We went to the pub and was met with a nice, cosy and friendly atmosphere. The outside area was extremely nice and cosy with the huge fireplace. The waiter, Courage, was extremely friendly and made us feel welcome. I will recommend this pub to everybody whenever you are in this area. "
"Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel. "