Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Ek sal keer op keer teruggaan. Die uitsig, restaurante en strand is onverbeterlik."
"Kommetjie is stil maar daar is genoeg om te sien en te doen. Dit is naby goeie restaurante en winkels. Dit is ook nie ver van Kaapstad self af nie, baie besienswaardighede in omgewing. "
"Perfek geleë vir toeriste of sakemense. Daar is 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing."
"Perfekte plek vir enige vakansieganger. Mooi, skone, rustige plek met sy vriendelike mense."
"Milnerton is baie stiller as Kaapstad en 'n rustige plek om in vakansie te hou. Tog is dit naby aan Kaapstad en groot inkopiesentrums."
"Rustige area alhoewel 'n entjie uit Kaapstad en ander omliggende dorpies. Sal weer hier oorbly."
"Love die dorp, die see koud maar lekker geswem. Die restaurante se kos is ongelooflik lekker en bekostigbaar."
"Big Bay is lekker vir 'n vakansiebestemming en ons het geen probleem met die ligging nie."