Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Lekker kuierplekkies rondom the Old Biscuit Mill. Hou ook van hulle meubel- en dekorwinkeltjies in die omgewing."
"Tamboerskloof is 'n pragtige woonbuurt. Dit is sentraal geleë, en naby aan al Kaapstad se toeristeaantreklikhede. "
"Big Bay is net absoluut beautiful! En 'n baie lekker vakansiebestemming. Pragtige uitsigte, restaurante top gehalte."
"Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie."
"It is a up-and-coming area in Cape Town and is busy getting a very good reputation as the Biscuit Mill and Woodstock Exchange is all nearby. Very hipster and modern designer vibes and attractions. "
"Veilig, omgewings vriendelik en baie gesondheidsbewus georiënteerd. Ek wil daar bly! Dit is presies die leefstyl wat ek soek en het al klaar begin uitkyk vir potensiële eiendom daar."
"Durbanville is in 'n mooi omgewing en is goed geleë in alle rigtings vir toeriste vir dag-uitstappies in die Suid-Kaap- en Weskusgebied."
"Dis 'n goeie buurt en sentraal geleë vir besigheid of aktiwiteite in enige ander plek in Kaapstad. "
"Baie lekker. Winkels is oral as jy dit nodig kry. Baie goed."
"Dorp het 'n plattelandse gevoel en is sentraal geleë met 'n paar roetes om oral uit te kom. Lekker vlak swemstrand vir kinders met baie sitplek naby aan water. Goeie restaurant op die strand."
"Execellent. Nice view of Table Mountain. Close to shopping mall and MyCiti transport. "
"A noisy area with constant incoming and outgoing aeroplanes passing overhead."
"Plattekloof is 'n rustige area en het my aangenaam verras. Baie sentraal en 'n paar minute se ry na Kaapstad."