Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Kwaliteit dienste word deur die owerhede gelewer wat nie in ander dele van die land "bestaan" nie."
"Lots to do in Cape Town. Lovely weather and great meeting people from all over the world."
"Alhoewel die huis in die strand geleë is, is dit goed geleë om al die skatte in 'n groot area te kan geniet!"
"So baie plekke om te sien dat die tyd wat ons daar was te min is om alles te kan sien."
"Ons het ons vakansie baie geniet. Ons het veilig gevoel by die toeriste-attraksies wat ons besoek het. Die paaie is in 'n uitstekende toestand."
"There was an attack on one of our hired vehicles at one of the N2 off-ramps, under the bridge while travelling to quad biking dunes. This traumatized my teenagers and young children."
"Cape Town is such an amazing city, I did get to see Table Mountain, but from a distance but unfortunately didn't get the chance to see the beach and other exciting places. Because my trip was unplanned as it was just an interview trip for 1 day. Hopefully next I will come to explore and see what Cape Town has to offer!"
"Kaapstad bly my gunsteling vakansieplek. Die strande is mooi wit. Volop restaurante. Om elke hoek is daar groot shopping malls."
"Ons het spesiaal in Gordonsbaai oorgebly om Clarence Drive R44 te ry met ons motorfietse. Dit was 'n heerlike ondervinding, geseënd met perfekte weer. Ook Kleinmond verken, en was veral beïndruk met die skoon strate en pragtige paaie."