Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Ons kan gerus meer daarheen gaan - kry net die gevoel dat hulle uitermatig duur is rondom Seepuntarea. Die stad cater beslis meer vir internasionale toerisme. "
"Cape Town as capital destination doesn't do the smaller coast towns justice at all. Fish Hoek, Simon's Town and surrounding areas - thát is the true Cape experience."
"Altyd wonderlik om daar te kom. Kaapstad is een van dié stede in die wêreld, maar die middestad raak al vuiler wat groot bron van kommer is."
"Strate is net baie besig en fietsryers ry soms onverskillig in die nou strate. Natuurskoon is egter pragtig en daar is baie lekker plekke om te besoek."
"Kaapstad is regtig 'n baie mooi plek, soveel om te doen en die strate is netjies en veilig om in te stap."