Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalahari akkommodasie
Bladsy 3 - 283 lekke plekke om te bly
Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied ver...
1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenhede in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog me...
Die Molopo Kalahari Lodge is vernoem na die droë Molopo-rivier en geleë in die Groen Kalahari, sowat 200 km noord v...
Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegange...
Desert Palace Hotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf...
Steynmond Cottage is 'n bekoorlike kothuis tussen die wingerd van 'n werkende druif-, rosyn- en pekanneut- uitvoerp...
Wingerdzicht bestaan uit 2 losstaande kothuise,Thompson Cottage (slaapplek vir 3) en The Garden Manor (slaapplek vi...
Die Noord-Kaap is Suid-Afrika se grootste provinsie en is vinnig besig om 'n gewilde vakansiebestemming te word. Pe...
Vir luukse akkommodasie bied ons met trots die Moonriver Gastehuis wat geleë is aan die oewer van die Oranjerivier....
African Vineyard Boutique Hotel & Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wi...