Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2314 resensies.

Kalahari

Molopo Lodge

"Meer inligting oor Kgalagdi park: Dagbesoekers moet voor die tyd bespreek om in die park in te gaan. "

Kalahari

The Ranch Overnight Chalets

"Ons is binnekort terug. Dit is 'n pragtige deel van ons land, met of sonder blomme."

Keimoes, Kalahari

De Werf Lodge

"Die wynland en ander streekseienskappe is die moeite werd om te verken. "

Kuruman, Kalahari

Azalea Guest House

"Dorp lyk maar vuil en verwaarloos. Die Oog is teleurstellend - vuil en onversorg!"

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Altyd mooi al is dit droog."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"'n Wonderlike bestemming."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Baie mooi plekkie, maar baie droog. Ons bid vir reën in daardie omgewing."

Kakamas, Kalahari

Arendsnes Apartments

"Oulike dorpie met heelwat om te besigtig en te beleef. Die Pienk Padstal en natuurlik die Augrabies-valle was ons hoogtepunte."

Kuruman, Kalahari

Terebinte

"As jy genoeg tyd het kan die dorp behoorlik verken word. "

Groen Kalahari, Kalahari

Oppi-Eiland

"Mooi omgewing tussen besproeide wingerde naby Oppi-Eiland. Nie ongerepte natuur nie."

Blydeville, Kalahari

Just B Guest House

"Ons het dit net as 'halfwegstasie' gebruik vir netjiese oornag."

Groen Kalahari, Kalahari

Die Bult Plaas Guesthouse

"Nooit besef die omgewing is so mooi nie. Beplan gerus om langer te bly. Die Augrabiese Watervalle was asemrowend, al was die watervlak baie laag."

Kuruman, Kalahari

Kures Guest House

"Pragtige dorpie met meer as genoeg gastehuise (Glimlag)."

Kathu, Kalahari

LH Guest House

"Was goed ontvang en bedien in die Wimpy."

Kalahari

Molopo Lodge

"Baie koud gekry!"

Kuruman, Kalahari

Kuruman Inn

"Kuruman het baie verander van die laaste tyd wat ek daar oornag het. Ongelukkig bied die dorp nie genoeg eetplekke om n ete te nuttig nie."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Alle toeriste sal die omgewing interresant vind."

Groen Kalahari, Kalahari

Oppi-Eiland

"Naby Augrabies Waterval. Mooi omgewing."

Keidebees, Kalahari

Casa Calida Guesthouse

"Die straatname kan meer sigbaar gemaak word vir die toeriste."

Kalahari

Geluksdam Guest House

"Baie bedelaars wat geld soek vir 'n broodjie. Bitter droog in die omgewing. Het die Afrikaans geniet."

Upington, Kalahari

Villa Borghesi

"Skoonste, mooiste dorp wat ons in 'n baie lang tyd gesien het. Mense baie beleefd en behulpsaam! Dankie."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Pragtige omgewing. Die valle maar ook die wildpark beslis die moeite werd."

Upington, Kalahari

Villa Borghesi

"Upington beskik oor al die basiese geriewe waarvoor 'n "in - transito" reisiger of vakansieganger sou soek of 'n behoefte aan mag hê. Dit is egter teleurstellend om te sien hoe die eens nasionaal bekende en eweneens gewilde "Die Eiland Oord" agteruit gegaan het weens verwaarlosing en 'n absolute gebrek aan instandhouding van die basiese geriewe deur die Plaaslike Owerheid. Die toestand van die roete-aanwysers met aankoms of vertrek uit Upington is 'n skande. Dit is absoluut onleesbaar!"

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Ek hou baie van die Pink padstal."

Kalahari

Geluksdam Guest House

"Die Kalahari het baie potensiaal en mooi landskap. "

Kalahari

Molopo Lodge

"Wonderlike plek met al die rooi duine. 'n Moet vir almal."

Blydeville, Kalahari

Just B Guest House

"Nie regtig tyd daar kon spandeer nie, maar dit lyk na 'n goeie vakansiebestemming."

Blad
Blad 67 - Wys 1981 tot 2010
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem