Geverifieerde Resensie
Kamanjab
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kamanjab bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
"Dis te klein om iets opwindends aan te bied, maar die omgewing bied wat kampeerders soek - rus en vrede. "
"Dit was 'n interessante belewenis met die Himbas in die omgewing. Die mense is vriendelik."