Geverifieerde Resensie
Karino
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karino bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Maak seker oor watter paaie om te vat, want daar is maar 'n paar slegte grondpaaie."
"Sal bly wees indien dit goed kon reën sodat 'n man 'n visstok in die water kan gooi."