Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Better than great! Awesome, stunning and friendly."

Joubertina, Karoo

@ R62 Langklip Estate Game Farm

"Natuurskoon is asemrowend mooi."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"As 'n halfpad-stop is dit perfek."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Dit is 'n besondere mooi dorp. Sal nie omgee om self daar te bly nie."

Oviston , Karoo

Siloam Village

"Great game can be seen in the area."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Pragtige dorpie, wens ek het meer tyd gehad om die dorp te besigtig. Sal definitief weer kom kuier."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Die sterre en die stilte was besonders."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Moet minstens 'n dag en meer aafstaan vir al die toeriste-aantreklikhede."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Quiet and nice, small city. It's a good stop if you decide to do the Swartberg pass (and before it visit the huge and beautiful Cango Caves)."

Graaff-Reinet, Karoo

The Cottage

"Mooi dorp met alles wat nodig is vir reisigers!"

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Dit is 'n wonderlike en interessante dorpie. Ek sal weer kom kuier en langer tyd daar wil spandeer."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Altyd lekker om deur Beaufort-Wes te ry."

Graaff-Reinet, Karoo

Fairfield Cottage

"Graaf Reinet het die mooiste kerk ooit."

Hopetown, Karoo

Lavender House B&B

"Baie ou geboue en huise en interessante geskiedenis."

Graaff-Reinet, Karoo

Donkin 32

"Graaff Reinet is gevul met kultuur en geskiedenis. Gaan eet gerus by Pioneers aandete. Was heerlik. "

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Small, but nice and convenient to stop-over en-route to the Cape."

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Die Kokkedoorstoor was vir ons teleurstellend. Ek het gedink dat dit 'n belangrike landmerk in Prins Albert sou wees, dit is egter 'n erg verwaarloosde plek. Wat 'n jammerte, want dit kan as 'n groot toeriste-attraksie bemark word."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Baie mooi outydse huise."

Oviston , Karoo

Lakeview Guest House

"Oviston is net 'n ou dorpie. Maar die dam maak op vir alles. "

Hopetown, Karoo

The Palms Guesthouse

"Pragtige dorp, maar lyk 'n bietjie vervalle."

Beaufort-Wes, Karoo

Ons Huisie

"Pragtige dorp. Vriendelike mense."

Oviston , Karoo

Karoo Sunsets Motel

"As jy die kortpad na Oviston toe ken dan is dit nie ver nie maar as jy nie die pad ken nie kan dit nogal 'n ent word om af te lê vernaam as jy moeg gereis is."

Prins Albert, Karoo

Volstruisvlei Guesthouse

"Mooi dorpie, sal weer besoek. Rustige plaasatmosfeer."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"'n Plek waar ek sal kan bly. Dit is idillies."

Prins Albert, Karoo

Sudden Comfort

"Lekker stil plek."

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Lekker oornagdorp oppad Kaap toe."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Lieflike dorp en mense. Dis daar waar ons harte is."

Blad
Blad 453 - Wys 13561 tot 13590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang