Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
43 lekke plekke om te bly
17 Hawkes Head Self-catering is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met sy eie privaat ingang in Beaconbaai, Oos-Londen....
Hawks Hideaway is 'n selfsorgdorpshuis in Beaconbaai in Oos-Londen en dit bied 'n uitstekende uitsig oor die rivier...
Lavender BnB bied gerieflike B&B- en semi-selfsorgverblyf in 'n plattelandse dorpie op Old Gonubie-weg. Dit is onge...
Wokuphumla is 'n pragtige huis met 3 eenhede wat apart bespreek word in Oos-Londen. Die luukse eenslaapkamerwoons...
Moments and Memories in Bonza Bay is 'n tuinkothuis wat tussen bome versteek is in Oos-Londen. Dit bied gehalte ver...
The Yellow Door Guesthouse bied gerieflike selfsorg- of kamerverblyf wat ideaal is vir 'n kort verblyf of sakereisi...
Eland Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Beacon Bay North, Oos-Londen. Die perseel is 6,8 km ...